Loading Events

« All Events

Vinpro Produsente Studietoer na Worcester & Robertson

January 6, 2027 @ 9:30 am - January 7, 2027 @ 2:00 pm
R7,787.00

R5 990 Vinpro-lede, R7 787 nie-lede

Vinpro-lede afslag: 

  • Op die webwerf, klik op die “Enter membership number” knoppie.
  • Voer jou Vinpro-lidnommer in en maak seker dit is korrek.
  • As jy nie seker is van jou nommer nie, kontak Ronel Loubser by member@vinpro.co.za of meld aan by die Vinpro-portaal om jou besonderhede te sien.
  • Sodra jou lidnommer bevestig is, sal die afslag outomaties toegepas word tydens die betaalproses.

Kom kyk, leer en gesels saam met ons in die wingerd!
Tydens hierdie tweedaagse studietoer kyk ons hoe verskillende rooiwyn kultivars presteer en hoe produsente hul wingerde bestuur om hoë produksieteikens te bereik. Ons besoek verskeie kommersiële wingerde en kyk ook na verskillende prieelstelsels. Twee ervare tegniese konsultante lei die besprekings en deel praktiese bestuursinsigte en kennis wat jy in jou eie wingerd kan toepas.

By die kaartjieprys ingesluit
Groepvervoer tydens die studietoer.
Oornagverblyf by The Lab, alle etes en een glas wyn of een koeldrank per ete.
Ekstra drankies is vir eie rekening.

LAAI DIE PROGRAM AF

REGISTREER HIERBO AANLYN OF LAAI DIE REGISTRASIEVORM VIR EFT-BETALINGS AF. STUUR ASSEBLIEF DIE VOLTOOIDE REGISTRASIEVORM EN BEWYS VAN BETALING AAN DIE KONTAKPERSOON HIERONDER.

Sluitingsdatum vir registrasie – 4 Januarie 2027

REGISTRASIES / NAVRAE: Marie-Louise Janse van Rensburg, tel. 023 626 3017, e-pos: jansevr@vinpro.co.za

Tickets

The numbers below include tickets for this event already in your cart. Clicking "Get Tickets" will allow you to edit any existing attendee information as well as change ticket quantities.
Vinpro Streekstudietoer 2027: Worcester & Robertson
R 7,787.00
20 available

Details

  • Start: January 6, 2027 @ 9:30 am
  • End: January 7, 2027 @ 2:00 pm
  • Cost: R7,787.00
  • Event Category:

Trade Diary

[wine_trade_diary]